David Harewood

David Harewood
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 Desember 1965 (1965-12-08)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Harewood (gebore 8 Desember 1965) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Merchant of Venice (2004) en Blood Diamond (2006), en in die televisiereekse Homeland (2011) en Supergirl (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search